Glaskas Lyrics

Donker by Glaskas


Die nag gryp my vas
Die vrees verstrengel my stem
Kan mens gister skoonwas en dan vandag se stryd wen?
'n Vraagteken krul
Om alles, om my
My dwaeldromer antwoorde laat my weer vry

Ek is nie bang vir die donker nie
Ek is net bang vir alleen
Ek wil weer vandag jou woorde proe
Jou hand in myne voel
Terwyl jy sag my hart stukkend spoel

Die wil beveel my om die woorde te sluk
Terwyl die soet sag vol van my lippe drup
Ek hou myself vas, onseker, terug
Voordat ek kan ophou soen jy my gesig

Ek is nie bang vir die donker nie
Ek is net bang vir alleen
Ek wil weer vandag jou woorde proe
Jou hand in myne voel
Terwyl jy sag my hart stukkend spoel


Glaskas lyrics are property and copyright of their owners.
All lyrics provided for educational purposes and personal use only.
Commercial use is not allowed.

Comments

Search: Glaskas / Donker